Packages

View Now

The Company

Dresses

View Now

Flowers & Décor

View Now

Cakes

View Now

Stationery

View Now

Accessories

View Now
  • Team Mrs V. are the most talented, caring and professional ladies I have ever dealt with. They were absolute stars and ensured that my wedding was perfect, from the flowers, our cake, my stunning dress and their much needed advice. Mariza and her team went beyond the call to make our day super special. Do not hesitate to make use of their services ❤️

    Emma Siciliano Avatar
    Emma Siciliano
    9/09/2019
  • Niemand anders sou ons dogter se troue in dieselfde sprokie kon omtower soos wat julle gedoen het nie! Julle het n lewenslange droom vir haar waar gemaak. Julle unieke aanslag het almal verstom en elke detail het gespreek van trots en liefde vir jul werk maar die bruid se behoeftes was deurgaans gerespekteer. Dit was so stylvol en uniek dat ons oorval word met komplimente. Dankie Mariza Elizna en Riana. Julle is 'n gedugte span. Van Mrs.V se naam swerf reeds saam met ons gaste oor die aardbol heen.

    Ena GvPittius de Bruyn Avatar
    Ena GvPittius de Bruyn
    10/22/2017
  • Kan regtig Mrs. V aanbeveel. Was so lekker om saam met haar te werk. Baie profesioneel en pragtige mensie. Jy kry definitief waarde vir jou geld. Mrs V is tops....

    Lizelle Du Preez Lambrechts Avatar
    Lizelle Du Preez Lambrechts
    9/29/2017
  • I've worked with Mrs V on two styled shoots and they are absolutely excellent! Love your work ladies xxx

    Alicia Smuts Avatar
    Alicia Smuts
    8/13/2017
  • Dankie vir my fantastiese mooi balrok en jou puik diens! Ek beveel jou hoogs aan!

    Suzanne Potgieter Avatar
    Suzanne Potgieter
    8/02/2017
  • Baie talentvol!! Die lekkerste verjaardagkoek en dan nog mooi ook!

    Barbara Du Randt Avatar
    Barbara Du Randt
    1/07/2017
  • Julle is tops!! Baie dankie
    Almal was mal oor die treats

    Mariska Kapp Avatar
    Mariska Kapp
    11/29/2016
  • Mrs. V is extremely talented, a true artistic soul that brings her talents of creation, coupled with an eye for immaculate detail, to everything she touches. Wow!

    Louis Van Der Merwe Avatar
    Louis Van Der Merwe
    11/15/2016